VERGADERINGS EN ONDERNEMINGS SEDERT 1997

 
1. 14 Maart 1997 17. 28 November 2005
2. 5 Junie 1997 18. 24 Maart 2006
3. 18 Oktober 1997 19. 11 April 2006
4. 24 Augustus 1998 20. 25 April 2006
5. 12 Julie 2000 21. 29 Mei 2006
6. 21 Oktober 2004 22. 31 Julie 2006
7. 11 November 2004 23. 28 September 2006
8. 15 Maart 2005 24. 26 Oktober 2006
9. 16 Maart 2005 25. 2 November 2006
10. 21 Maart 2005 26. 5 Desember 2006
11. 21 April 2005 27. 7 Januarie 2007
12. 1 Junie 2005 28. 7 Maart 2007
13. 10 Junie 2005  
14. 26 Augustus 2005  
15. 12 September 2005  
16. 20 September 2005  

 

 
 
VERGADERINGS EN ONDERNEMINGS SEDERT 1997
 
DATUM PRESENSIELY:BESLUITE/ONDERNEMINGS
14 Mrt 1997 Grondeienaars 1.  Verduideliging van eisproses
Adv W Mgoqi en  2.  Prosedures wat gevolg sal word.
personeel. 3.  Identifisering van individuele eisers.
4.  Alternatiewe vorme van kompensasie.
5.  Versekering word gegee dat absolute deursigtigheid
deurgans gehandhaaf sal word.
6.  Tipe vergoeding sal bepaal word deur verslag van DGS.
7.  Grond sal teen markwaarde uitgekoop word en verbeterings
sal in aanmerking geneem word.
5 Junie 1997 BAK 1.  Oopboek benadering word beklemtoon.
LRC 2.  Partye wat ooreenkoms moet bereik word geidentifiseer.
SPP nl. Ebeneser grondeisers, Grondeienaars, Dept van grondsake
Adv W A Mgoqi & en die Streeks kommissaris
Personeel
Ebeneser afgevaardigdes
Dept Grondsake
18 Okt 1997 Adv W A Mgoqi 1.  Uitsortering van prosedures foute deur ons regspan.
   
LRC 2.  Proses van fasilitering word begin deur 'n fasiliteerder te
SPP benoem.
Dept Grondsake 3.  Chris Spies word benoem en na oorlegpleging aanvaar.
Ebeneser gemeens 4.  Foute en verdraaide inligting in die eisdokument word uitge-
BAK & hul regsver wys.
teenwoordigers 5.  Op 'n direkte vraag na die getal eisers gee Kobus Pienaar
die getal van 804.
24 Aug 1998 Chris Spies 1.  Werksessie op Ebeneser
Min Derick Hanekom 2.  Eerste gesamentlike vergadering na proses van aparte
Ebeneser Gemeenskap fasilitering deur Chris Spies
BAK & Enkele 3.  Verskeie rolspelers verduidelik ontwikkelings alternatiewe
grondeienaars aan Ebeneser gemeenskap.
Dept Grondsake 4.  BAK maak voorlegging en ondersteun ontwikkelingsgeleent-
Lutz&Louw ont- hede vir Ebenesergemeenskap en bepleit goeie buurmanskap.
wikkeling 5.  Min.Hanekom stel dit aan gemeenskap dat hulle eenstem-
Roux Broers  " migheid moet bereik of risiko gaan loop om niks te kry nie.
Waterwese 6.  EGK en BAK gee hulle onderneming om saam te werk aan 
Dept Landbou oplossing wat wen-wen situasie bevorder.
Vredenal 7.  Min. Hanekom gee versekering aan grondeienaars dat plase 
LANOK teen markwaarde uitgekoop sal word indien dit nodig sou wees.
8.  Min. beklemtoon ook dat kommersiële boerdery nie ter wille 
van proses van grondeise gedestabiliseer mag word nie.
12 Julie 2000 BS Mornakgomo LP 1.  RLCC stel dit dat hulle graag hulp van grondeienaars wil
E Goodwin DLA hê om ontwikkeling op Ebeneser aan te help
JJ Love EGK 2.  BAK vra dat restitusie ter syde gestel moet word en nie as
D Cloete EGK n afdreigmiddel gebruik moet word om hulp af te forseer nie.
JM Mostert BAK 3.  D Cloete plaas dit op rekord dat EGK nie belang stel in die
HG van Zyl BAK "blanke boere" se plase nie maar net in ontwikkeling op 
AP van Zyl BAK Ebeneser.
21 Okt 2004 JM Mostert 1.  Jannie verduidelik dat Lutzville Wingerde kundige advies 
  Blackie van  t.o.v SEB-projekte verlang.
Niekerk 2.  Johann verduidelik sy betrokkenheid by ontwikkelingsprojek 
Johann Hamman te Ebenheser.
3.  Johann noem dat 'n bedrag van R100m aan Ebeneser 
beskikbaar gestel gaan word vir ontwikkeling en aankoop van
 'n paar bestaande plase.
4.  Voorts sê hy dat hierdie aankondiging vroeg in 2005 gemaak
sal word om die regering se betrokkenheid by ontwikkeling van
kleurling gemeenskappe in Wes-Kaap te bevestig.
11 Nov 2004 Tozie Gwanya HGE 1.  Tozie Gwanya gee dieselfde verduideliking van grondeise-
  B Jansen SGEK proses aan vergadering as wat W Mgoqi in 1997 aan verga-
J Williams dering gegee het.
Span onbekendes 2.  Hy noem dat eis deur min goedgekeur is en dat gemeenskap
Grondeienaars restitusie in al die grond. Waarop hulle regte in 1925 gehad
het, eis.  
3.  Mostert spreek misnoë van vergadering oor lang uitsluiting
van proses en geen deursigtigheid uit.
4.  Jansen vra die vergadering om verskoning vir die foute wat 
voor haar tyd gemaak is, en gee onderneming vir samewerking
openheid en spoedige afhandeling van eis.
5.  Onderneming word gegee dat alle ter saaklike inligting aan 
ons regsverteenwoordigers gegee sal word om ons agterstand
uit te wis.
6.  Eisers sal nog geidentifiseer word.
7.± 3000 persone (800 huisgesinne) word in vooruitsig gestel.
8.  "Options workshop" word aan gewerk wat 'n vereiste is vir
onderhandelingsproses tussen eisers en grondeienaars.
9.  Kommissaris noem dat geen waarde nog op eis geplaas is 
nie.
10.  Jansen nooi grondeienaars reeds op hierdie inligtings-
vergadering uit na oorhandigingsseremonie.
Hierdie opmerking is as baie intimiderend ervaar aangesien dit
veronderstel was om die begin van die nuwe proses te wees.
11.  HGEK sê dat 'n totale ope agenda gevolg sal word tov eis.
15 Mrt 2005 Nellie Brand 1.  Verneem dat aankondiging oor skikking tussen regering en
Die Burger gemeenskap van Ebenhezer op 21/3/04 onderteken gaan word.
2.  Eerste kontak sedert 11 Nov 2004
3.  Ons verkies om nie deur die pers met Komissaris gaan
kommunikeer nie.
16 Mrt 2005 Jennifer Williams 1.  Verskoning op skrif oor gebrek aan kommunikasie
2.  Volledige korrespondensie aangeheg. (kliek hier)
21 Mrt 2005 Mnr Dirk du Toit Ondertekening te Ebenezer
Tozi Gwanya Ebenezer-Grondeis raamwerk ooreenkoms aangeheg.
Peter Love
21 April 2005 Jannie Mostert 1.  Ontmoeting met hom in Kaapstad.
Bertie Conradie 2.  Goutiewe persverklarings deur kommissaris se kantoor.
Eric van Zyl 3.  Gebrek aan kommunikasie in kontras met onderneming op
Oubaas Kersop 11 Nov 2004.
Stephan Duffett 4.  Werkswyse vorentoe word bespreek.
Beverley Jansen 5.  Drie maandelikse opdateringvergaderings word deur
Jennifer Williams kommissaris onderneem en beloof.
5.  Oop kommunikasie-lyn word beloof.
6.  Brief van Stephan Duffett aan kommissaris word aangeheg.
7.  Antwoord van Jennifer Williams gedateer 22 Augustus 2005
word aangeheg. (kliek hier)
8.  Verbreking van onderneming van kwartaalikse skakeling.
Geen kontak sedertdien!!
1 Junie 2005 Konsep Ontwikkelingsraamwerk van Ebenezer Gemeenskaps-
vereninging word deurgegee.  Van belang is om daarop te
let watter strategie beplan word om die grondeis af te handel.
Geen sprake van onderhandelde skikking word in dokument
genoem nie.
Afskrif aangeheg. (kliek hier)
10 Junie 2005 HA Nel (DA) Geskrewe vrae in Parlement aan Min Landbou & Grondsake.
Vrae aangeheg. (kliek hier)
26 Aug 2005 Min Didiza Geskrewe antwoord terug ontvang.
Afskrif aangeheg. (kliek hier)
Let op verskille tussen ondertekende ooreenkoms en
antwoorde.
Let daarop dat daar geen vergadering deur die kommissaris 
sedert 21 Maart 2005 met die grondeienaars was waarop die 
plan aanvaar en ondersteuning daaraan verleen kon word nie.
12 Sep 05 Dr Theo de Jager Inligtingsvergadering aan grondeienaars.
Phille van Zyl Inligting oor die ondervindings oor grondeise in Limpopo-
Carl Opperman provinsie
Annelize Crossby Inligting oor die werksaamhede van die Nasonale Grondforum
Grondeienaars word deurgegee.
Aanbeveel dat Grond Forum Op Lutzville gestig word wat as
model vir Wes-Kaap kan dien.
20 Sep 05 Grondeienaars  Stigtingvergadering van Lutzville Grondforum
Afskrif van grondwet aangeheg.
Doel van Forum is om spreekbuis van alle grondeienaars te 
wees.
Afskrif van ondertekenaars aangeheg. (kliek hier)
Kontakpersoon L de K Conradie. (Voorsitter)  Tel. (027) 2171468
Sel. 0836619733
28 Nov 05 Persverklaring deur LGV aangeheg. (kliek hier)
24 Maart 06 Vergadering,B Jansen SGEK Agri Wes-Kaap Vergadering gekanselleer.
 
 
 
11 April 2006 B Jansen SGEK Opvolg van gekanselleerde vergadering van 24 Maart 2006.
  Agri Wes Kaap Rondetafel gesprek moet gereël word met alle rolspelers ten
  Annelize Crossby einde een werkbare plan op tafel te kry.
Perspektief is gekry op punt dat Me. Williams verwag dat die
grondforum die moontlikheid van hofsake moet laat vaar.  Bestuur
noem dt ons bereid sou wees om dit te doen indien die
kommissie bereid sou wees om die dreigament van onteiening
  terselfdertyd te laat vaar.
25 April 2006 Vraag in parlement Daar word in brief na bostaande twee datums verwys.
    Punte van belang is:
    1.  Opvolgvergadering was geskeduleer vir einde Mei 2006 met
    toepaslike rolspelers.
    2.  Foutiewelik word gemeld dat Grondforum en Agri WesKaap
    reeds 'n model het.
   
29 Mei 2006 Opvolgvergadering Gekanselleer op Vrydag 26 Mei 2006.
    Teenwoordig sou wees:
    T Gwanya (HGEK), Dirk du Toit en Streeksgrondeisekommissaris 
    en haar span.
    Agri Wes Kaap sonder Lutzville Grondforum bestuur.
    Vergadering wat mnr Mars moes reël is dus nog 
    uitstaande.
   
31 Julie 2006 Brief van Agri Wes Versoek word weereens aan Mnr Mars gerig vir opvolg-
  Kaap aan Mnr Mars vergadering soos daargestel op 11 April 2006 en drie alternatiewe 
    datums word vir September 2006 voorsien.
    Geen reaksie tot op 26 Oktober 2006 is op hierdie skrywe
    ontvang nie.
    Daar moet op gelet word dat Mnr Mars op die vergadering
    van 11 April 2006 deur Me Jansen spesifiek hiermee belas is.
   
28 September 2006 Gesamentlike verg Bespreking van gesamentlike optrede om afhandeling van eis
 kliek hier vir die tussen Forum Best te bespoedig. Teenwoordigheidslys en notule aangeheg.
 NOTULE van en Grondeisers. Byeenkoms is op inisiatief van Grondforum belê.
 vergadering.  
     
26 Oktober 2006 Forum dagbestuur Geen opvolgvergadering is tot op datum gehou nie aangesien
    Ebenezer Gemeenskapsvereniging die datum van 5 Oktober 2006
    gekanselleer het, en nog nie met 'n alternatiewe datum, soos
    deur die onderskeie voorsitters ooreengekom, na vore
  gekom het nie.
 
02 November 06 Fax from The Regional Land Claims Commissioner, Carl Opperman
click here to view fax
05 Desember 06 Fax from Agri - Western Cape, Ms.Beverley Jansen
  click here to view fax
   
07 Januarie 07 Fax from The Deputy Minister of Agriculture and Land Affairs
click here to view fax
07 Maart 07 Fax from The Regional Land Claims Commissioner, Carl Opperman
  click here to view fax
 

 

Kontak die Lutzville Grond Forum Lede by lutzgrond@kingsley.co.za

tuisblad | grondwet | vergadering

© Lutzville Grond Forum
Webmaster: Melanie de Witt